Koors genees

Koors is `n belangrike deel van jou liggaam se verdediging teen infeksie. Koors is nie `n siekte nie, maar as jou liggaamstemperatuur 40 grade Celsius oorskry, kan dit baie gevaarlik wees.

Trappe

Prent getiteld Raak ontslae van `n koors Stap 1
1. Weet dat `n normale liggaamstemperatuur vir ouer kinders en volwassenes 37 grade Celsius is.
Prent getiteld Raak ontslae van `n koors Stap 2
2. Begin te veel klere uittrek en komberse uit te haal. Die omgewing moet gemaklik en koel wees.
Prent getiteld Raak ontslae van `n koors Stap 3
3. Sit `n klam lap op die bene, voete en nek. Verwyder die lap sodra dit opgewarm het; te lank maak die situasie net erger, dit veroorsaak rillings en dit verhoog die liggaamstemperatuur.
Prent getiteld Raak ontslae van `n koors Stap 4
4. Drink koue vloeistowwe.
5. Probeer een van hierdie natuurlike middels:
  • Week knoffel in warm water en drink in klein slukkies, dit sal die kans op hoër koors verminder en huidige simptome verlig.
    Prent getiteld Raak ontslae van `n koors Stap 5Bullet1
  • Kook engelwortel en drink die vloeistof, dit verlaag die koors.
    Prent getiteld Raak ontslae van `n koors Stap 5Bullet2
  • 6. Gaan na die dokter indien nodig.

    Wenke

    • Jou liggaamstemperatuur is gewoonlik die hoogste in die nag. Dit word verhoog deur fisiese aktiwiteit, sterk emosies, kos, baie klere, medikasie, hoë kamertemperatuur en hoë humiditeit. Dit is veral waar vir kinders.
    • Hitteberoerte is `n gevaarlike vorm van hoë temperatuur, want die liggaam kan nie die styging in temperatuur keer nie.
    • Die doel is om die koors te verlaag, nie weg te neem nie.
    • Neem parasetamol indien nodig
    • Neem `n louwarm bad
    • Ys toegedraai in `n lap kan die koors verlaag

    Waarskuwings

    • Eet kos wat jou afkoel
    • Moenie koue baddens neem nie, net louwarm
    • Moenie `n bibberende persoon onder baie komberse sit nie
    • Ouers is dikwels bang dat `n koors breinskade sal veroorsaak, maar dit kan net gebeur met `n koors van 42 grade Celsius

    Оцените, пожалуйста статью